|
ETIKA SA |
AFRIKAANS |
www.etika.com |
|
11P |
Onse Vader |
|
Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam
geheilig word, laat u koninkryk kom, laat u wil geskied, soos in die hemel net
so ook op die aarde, gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons
skulde, soos ons ook ons skulden aars vergewe, en lei ons nie in versoeking
nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die
koninkryken die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
|
ETIKA SA |
AFRIKAANS |
www.etika.com |
|
Peter Coryllis |
Onse Vader |
Übersetzung: Gudrun Melck-Behrens |
Onse Vader wat verban is
in die hemele -
bevuil is u Naam.
Al u Goedheid
is misbruik.
U Will
is stukkend getrap.
U Liefde
is beledig.
In die
hemele
word u geprys
maar op aarde
word u versmoor.
Ons brood
sal verskimmel
omdat ons skuld
ons verwurg
en net nog skuldiges
hulle op aarde bevind.
Wat ons het almal
skuldig geword.
Ons is die versoeking
nie net onderworpe nie,
ons het dit
openlik en skaamteloos
gekweek.
En die Bose
was sonder perke.
Of u met
die verlossing
nog sal slaag –
Ek will daarvoor bid!
Laat dit dan
sy afloop nem.
A M E N .
|
Antichristus |
NOVUM TESTAMENTUM |